🌈 25 MIN & 50 MIN KLASSE BESKIKBAAR 🌈
❗️Klasse word volgens jou spesifieke behoeftes opgestel.
👌Toets/ Eksamen Voorbereiding
🏆Gekwalifiseerde Onderwyser met 10 jaar ondervinding
💗Klasse vir kinders van 10 - 15 jaar oud.
✔️Punktuasie, ✔️Taal, ✔️Lees, ✔️Skryf, ✔️Praat(Toespraak Voorbereiding), ✔️Luister.
🏆Beginners Afrikaans.
💙 Gesprek klasse in Afrikaans vir volwassenes, kinders en tieners.
👌Toets/ Eksamen Voorbereiding:
✔️Voorbereding sal opgestel word volgens jou afbakening vir jou toets of eksamen.
💗Klasse vir kinders van 10 - 15 jaar oud:
◾️ Interaktiewe Klasse
◾️ Hersiening van vorige lesse
◾️ Tuiswerk en ander leermateriaal om huis toe te neem
◾️ Verskeie oefeninge in elke les
◾️ Besprekingstyd
◾️ Persoonlike kontak vir vrae na die klas
◾️ Persoonlike versoeke is welkom
✔️Punktuasie ✔️Taal, ✔️Lees(Begripstoetse), ✔️Skryf(Opstelle), ✔️Praat(Toespraak Voorbereiding), ✔️Luister.
🏆Beginners Afrikaans:
◾️ Eenvoudige gesprekke in Afrikaans
◾️ Verbeter jou luistervaardighede
◾️ Woordeskat en sinstrukture bou
◾️ Afrikaans verstaan/lees.
💙 Gesprek klasse in Afrikaans vir volwassenes, kinders en tieners:
◾️ Verskeie onderwerpbesprekings, Vrae en Antwoorde (onderwerpe sluit stokperdjies, kultuur, gesondheid, wêreld, nuus, ens. In)
◾️ Gee 'n vloeiender manier om vrae te beantwoord en natuurlik te praat
◾️ Uitspraakfokus + oefening
◾️ Gewone frases
◾️ Maniere om meer ontspanne te wees as jy praat
❤️ Ek hou absoluut van interaksie met my studente. Jy kan 'n prettige, interaktiewe les verwag. Ek skep lesse volgens jou spesifieke behoeftes en laat versoeke toe as u hulp nodig het met 'n spesifieke onderwerp.
❗️Kanselleer die lesse tenminstens 12 uur voor die aanvangstyd van jou les. Die herbeplanning van lesse moet binne vyf dae plaasvind!
❗️Indien jy nie opdaag vir jou les nie = GEEN TERUGBETALING NIE!